Eintlik Nogal Baie se amptelike lokprent bekendgestel

Die nuwe Afrikaanse fliek, Eintlik Nogal Baie, word landswyd uitgereik in teaters op 4 November 2016. Eintlik Nogal Baie is gebaseer op die draaiboek, naamlik Ally, geskep deur Jarrod de Jong (The Blanket, Die Laaste Ure, Babalas).

Article source: http://www.kwevoel.co.za/2016/08/31/eintlik-nogal-baie-se-amptelike-lokprent-bekendgestel/

Close Menu